Ds. Rudi Swanepoel
Skrywer & rubriekskrywer
Tuis
Media
Video
Skryfwerk
Oor Rudi
Kontak
AF
EN
Rubrieke en stukke uit sy eie pen
Skryfwerk
Alles
Afrikaans
Engels
27 Jul 2026
Die land is nie in sy moer nie – maar ons kan hom daantoe praat
Ons almal sê dit. Oor die slaggate, die water wat nie loop nie, korrupsie en nog ’n week se slegte nuus: “Die land is in sy moer.” Rudi Swanepoel vra egter wat gebeur wanneer ’n sin wat ons frustrasie verwoord, stadigaan ons hoop, energie, visie en vermoë om oplossings te sien, begin steel. Want Suid-Afrika se probleme is werklik. Maar so is die geleenthede om iets daaraan te doen. Miskien moet ons ophou om net te sê wat verkeerd is – en begin stoei met die kompleksiteit wat nodig is vir groei, transformasie en nuwe lewe.
Lees
→
27 Jul 2026
Die dag toe ek skielik deel word van die Afrikaner elite
Rudi Swanepoel vertel van die persoonlike keerpunt wat hom laat besluit het om die "Nie in ons naam nie"-brief te onderteken. Hy skryf eerlik oor identiteit, die etikette wat gevolg het, en sy oortuiging dat die grootste uitdaging vir Suid-Afrika nie is om apart te staan nie, maar om sáám aan 'n beter land vir almal te bou.
Lees
→
9 Jul 2026
Eggo's van die "rooi gevaar": Herleefde kommunistiese "bedreiging" vir die Weste is vir Suid-Afrika 'n bitter refrein
In 'n desperate poging om terug te keer na 'n meer bekende wêreld, word die kommunistiese bedreiging vir die Weste weer afgestof. Ons – die wit nasionaliste van Suid-Afrika – het hierdie pad al voorheen geloop. Deur Rudi Swanepoel
Lees
→
8 Jul 2026
Echoes of the ‘rooi gevaar’: Revived communist ‘threat’ to the West a bitter refrain for SA
In a desperate attempt to return to a more familiar world, the communist threat to the West is being resurfaced. We – the white nationalists of South Africa – have travelled this road before.…
Daily Maverick
Engels
Lees op
↗
17 Jun 2026
Beyond blasphemy: On the dangers of Make Christianity Great Again
At the intersection of Christianity and Trump’s Make America Great Again movement we find unbearably fragile masculinity, white male fear and disturbing rhetoric that threatens true Christian values.…
Daily Maverick
Engels
Lees op
↗
11 Dec 2025
Under a barrage of lies about Afrikaners, here’s the truth about proud and resilient South Africans
Amid dis- and malinformation, the majority of South Africa’s beautiful people have decided to improve and build and reimagine our broken country together.…
Daily Maverick
Engels
Lees op
↗
3 Sep 2025
Konflik in die Midde-Ooste: Ses gewaarwordinge ná my besoek aan ’n vredesberaad
Ek is van voor af trots (met al die bagasie en drama) om ’n Suid-Afrikaner te wees, skryf Rudi Swanepoel.
Kerkbode
Afrikaans
Lees op
↗
18 Jun 2025
Die radikale Jesus, en ons sukkelende navolging van Hom
Volgens die evangelie (die “goeie nuus”) van Jesus Christus is alle mense se lewe ewe belangrik vir God.
Kerkbode
Afrikaans
Lees op
↗
4 Mar 2024
Doleerders: Word die broers deur vrees of liefde gedryf?
’n Teoloog en predikant weeklaag oor die doleerdery. Hoekom is dié wat minder deur vrees aangevuur word so stil, vra Rudi Swanepoel.
Netwerk24
Afrikaans
Lees op
↗
8 Mar 2023
SA is soos een groot disfunksionele familie
Suid-Afrika is soos ’n groot, disfunksionele familie waarvan die lede mekaar nie finaal kan afskryf of groet nie, skryf Rudi Swanepoel.
Netwerk24
Afrikaans
Lees op
↗
25 Jun 2022
Hier moet jy met jou hart kyk
Suid-Afrika, skryf Rudi Swanepoel, is ’n abstrakte kunswerk wat jy nie met jou verstand kan uitredeneer nie.
Netwerk24
Afrikaans
Lees op
↗