Ds. Rudi SwanepoelSkrywer & rubriekskrywer
Rubrieke en stukke uit sy eie pen

Skryfwerk

27 Jul 2026

Die land is nie in sy moer nie – maar ons kan hom daantoe praat

Ons almal sê dit. Oor die slaggate, die water wat nie loop nie, korrupsie en nog ’n week se slegte nuus: “Die land is in sy moer.” Rudi Swanepoel vra egter wat gebeur wanneer ’n sin wat ons frustrasie verwoord, stadigaan ons hoop, energie, visie en vermoë om oplossings te sien, begin steel. Want Suid-Afrika se probleme is werklik. Maar so is die geleenthede om iets daaraan te doen. Miskien moet ons ophou om net te sê wat verkeerd is – en begin stoei met die kompleksiteit wat nodig is vir groei, transformasie en nuwe lewe.
Lees →
27 Jul 2026

Die dag toe ek skielik deel word van die Afrikaner elite

Rudi Swanepoel vertel van die persoonlike keerpunt wat hom laat besluit het om die "Nie in ons naam nie"-brief te onderteken. Hy skryf eerlik oor identiteit, die etikette wat gevolg het, en sy oortuiging dat die grootste uitdaging vir Suid-Afrika nie is om apart te staan nie, maar om sáám aan 'n beter land vir almal te bou.
Lees →
9 Jul 2026

Eggo's van die "rooi gevaar": Herleefde kommunistiese "bedreiging" vir die Weste is vir Suid-Afrika 'n bitter refrein

In 'n desperate poging om terug te keer na 'n meer bekende wêreld, word die kommunistiese bedreiging vir die Weste weer afgestof. Ons – die wit nasionaliste van Suid-Afrika – het hierdie pad al voorheen geloop. Deur Rudi Swanepoel
Lees →
8 Jul 2026

Echoes of the ‘rooi gevaar’: Revived communist ‘threat’ to the West a bitter refrain for SA

In a desperate attempt to return to a more familiar world, the communist threat to the West is being resurfaced. We – the white nationalists of South Africa – have travelled this road before.… Daily Maverick Engels
Lees op ↗
17 Jun 2026

Beyond blasphemy: On the dangers of Make Christianity Great Again

At the intersection of Christianity and Trump’s Make America Great Again movement we find unbearably fragile masculinity, white male fear and disturbing rhetoric that threatens true Christian values.… Daily Maverick Engels
Lees op ↗
11 Dec 2025

Under a barrage of lies about Afrikaners, here’s the truth about proud and resilient South Africans

Amid dis- and malinformation, the majority of South Africa’s beautiful people have decided to improve and build and reimagine our broken country together.… Daily Maverick Engels
Lees op ↗
3 Sep 2025

Konflik in die Midde-Ooste: Ses gewaarwordinge ná my besoek aan ’n vredesberaad

Ek is van voor af trots (met al die bagasie en drama) om ’n Suid-Afrikaner te wees, skryf Rudi Swanepoel. Kerkbode Afrikaans
Lees op ↗
18 Jun 2025

Die radikale Jesus, en ons sukkelende navolging van Hom

Volgens die evangelie (die “goeie nuus”) van Jesus Christus is alle mense se lewe ewe belangrik vir God. Kerkbode Afrikaans
Lees op ↗
4 Mar 2024

Doleerders: Word die broers deur vrees of liefde gedryf?

’n Teoloog en predikant weeklaag oor die doleerdery. Hoekom is dié wat minder deur vrees aangevuur word so stil, vra Rudi Swanepoel. Netwerk24 Afrikaans
Lees op ↗
8 Mar 2023

SA is soos een groot disfunksionele familie

Suid-Afrika is soos ’n groot, disfunksionele familie waarvan die lede mekaar nie finaal kan afskryf of groet nie, skryf Rudi Swanepoel. Netwerk24 Afrikaans
Lees op ↗
25 Jun 2022

Hier moet jy met jou hart kyk

Suid-Afrika, skryf Rudi Swanepoel, is ’n abstrakte kunswerk wat jy nie met jou verstand kan uitredeneer nie. Netwerk24 Afrikaans
Lees op ↗